Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat
Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word.

Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters wat pas leer om te skryf nie, daarvoor werk die kleimatte lekker en as dit gelamineer word kan hulle lekker daarop skryf met witbord merker en weer afvee.

Geniet!

E is vir Emmer

 

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)

Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!

Ander Werkskaarte in hierdie reeks

Afrikaans Alphabet, Kleimat, Afteken, Homeschooling, KraftiMamaKraftimama Free Printables, Uitdrukke Verniet, A Apie

KraftiMama Free Printables, A werksblaaieKraftiMama Free Printables, Uitdrukke Verniet, C Coke

KraftiMama Free Printables, C D Kleimat en Afteken

KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie

KraftiMama Free Printables, Afrikaans Alfabet

 

 

KraftiMama Free Printables, Afrkaans Alfabet, M, Maan

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, M,N,Q,R, Tuisskool

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas

 

 

 

 

 

 

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir bUs

 

 

 

 

 

 

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil

Leave a Reply