Category Archives: Parenting

Stop Cyberbullying!

Stop Cyberbullying!
Stop Cyberbullying!

 

I grew up in a small town where you had to have the right surname to have the right to “belong”. I was about 5 years old when my group of friends realised my surname did not fit in with theirs… I roamed the playgrounds from my first day in grade one until one fortunate day in grade 4, and then some more in grade 6, again in grade8, 9 and 10. The truth is I never really belonged anywhere as the damage has been done in my most critical forming years. I don’t think I was always bullied… sometimes “they” would laugh about something and I would tell myself they laughed at me. To be honest I liked to play the victim, feeling sorry for myself became what defined me.

I felt like what they call “white trash”whatever that may be… like no one would want to be my friend. Once one of the hunks of the school asked me to dance at a party, with all his friends laughing and looking at me. I liked him a lot and he always stared at me in class, so I felt like cinderella for a few minutes, in the arms of one of the most beautiful boys I knew. Imagine the damage caused when the song ended and he stopped me in front of his laughing friends, and also the rest of the hunks in school, and asked loud and clear for Read the rest of this entry

Slaap soos ‘n baba… pfff!

Slaap soos ‘n baba… pfff!
Slaap soos ‘n baba… pfff!

CN2R1117-Edit

Ek moet eintlik die blog “The nursing notes” noem want dit is al wanneer ek tyd kry om te blog en ook net op my foon, so verskoon maar as ek soms kortaf is of foute maak… My rekenaar gaar stof deesdae en dit nadat ek op ‘n tyd dag en nag ge- design of -edit het!  Maar nou ja, so tussen die malheid wat ‘n tweeling huishouding is (oh my goodness ek Read the rest of this entry

Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!

Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!
Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!

Hoekom het die lewe so moeilik geraak vir jong Mammas?  In die verlede was dit maklik… of was dit nou moeiliker?? ‘n Baba is vir jou gegee en jy moes maar sien en kom klaar sonder al die informasie wat ons vandag op die tv, internet en in tydskrifte kry.  Hierdie informasie is nou wel great vir my, maar omtrent alles is kontrasterend!

Read the rest of this entry

My laaste blog… hopelik!

My laaste blog… hopelik!
My laaste blog… hopelik!

Ek het nou al ‘n paar blogs begin en elke keer word ek mismoedig met myself omdat ek nie gereeld inskrywings maak nie, of die rede vir die blog (soos gebedsgroepies om swanger te raak) word nie vervul nie en en en…

Nou het ek uiteindelik my rede vir bestaan gevind… die Moskabouters, my kleine twee Read the rest of this entry