Tag Archives: Baba Slaap

Slaap soos ‘n baba… pfff!

Slaap soos ‘n baba… pfff!
Slaap soos ‘n baba… pfff!

CN2R1117-Edit

Ek moet eintlik die blog “The nursing notes” noem want dit is al wanneer ek tyd kry om te blog en ook net op my foon, so verskoon maar as ek soms kortaf is of foute maak… My rekenaar gaar stof deesdae en dit nadat ek op ‘n tyd dag en nag ge- design of -edit het! ¬†Maar nou ja, so tussen die malheid wat ‘n tweeling huishouding is (oh my goodness ek Read the rest of this entry