Tag Archives: Natural Parenting

Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!

Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!
Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!

Hoekom het die lewe so moeilik geraak vir jong Mammas? ¬†In die verlede was dit maklik… of was dit nou moeiliker?? ‘n Baba is vir jou gegee en jy moes maar sien en kom klaar sonder al die informasie wat ons vandag op die tv, internet en in tydskrifte kry. ¬†Hierdie informasie is nou wel great vir my, maar omtrent alles is kontrasterend!

Read the rest of this entry