W- Werkboekie Voorbeeld Verniet !!

W- Werkboekie Voorbeeld Verniet !!
W- Werkboekie Voorbeeld Verniet !!

Uiteindelik soos belowe, die begin van my nuwe Werkboekies reeks! Hierdie is die eerste een, so laat weet gerus as daar ‘n foutjie opduik, hierdie is nog die toets fase. Die idee is om ‘n werkboekie vir elke letter van die Alfabet te maak en dan daarna om nog meer voorbeelde vir elke letter te doen met verskillende aktiwiteite.

As jy nog nie die Kleimatte afgelaai het nie, gaan na heel onder op hierdie blad, dit is Vlak 0. Die Werkblaadjies daarby is bietjie te moeilik vir kleintjies, daarom het ek die nuwe werkboekies gemaak. Hierdie noem ek Vlak 1 aangesien dit ooreenstem met die Vlak 1 leesboekies. Laai gerus verniet af en laat weet hoe dit gegaan het! Kliek op die Skakel hier onder om af te laai.

vvv Kliek hier om af te laai vvv

Ander natrek velle ook beskikbaar…

Afrikaans Alphabet, Kleimat, Afteken, Homeschooling, KraftiMama
Kraftimama Free Printables, Uitdrukke Verniet, A Apie
KraftiMama Free Printables, A werksblaaie
KraftiMama Free Printables, Uitdrukke Verniet, C Coke
KraftiMama Free Printables, C D Kleimat en Afteken
KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie
KraftiMama Free Printables, Afrikaans Alfabet
KraftiMama Free Printables, Afrkaans Alfabet, M, Maan
KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, M,N,Q,R, Tuisskool
KraftiMama Free Printables, Afrkaans Alfabet, O, Otter
KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables
KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas
KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir bUs
KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil
KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, V vir Vis
KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, W vir Walvis
Afrikaans Alfabet, X, Y en Z Printables Free

Leave a Reply