Hiermee die volledige Afrikaanse Alfabet se Flitskaarte, werkskaarte en kleimatte. Kliek asb op elke letter om die hoë resolusie pdf af te laai, as jy direk vanaf die letter probeer print sal jy ‘n lae resolusie “preview’ print so maak asb seker jy laai die pdf af voor jy print.
Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir groter kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.
Hier is ook ‘n Flitskaart, kliek om te “download”