Hoekom het die lewe so moeilik geraak vir jong Mammas? In die verlede was dit maklik… of was dit nou moeiliker?? ‘n Baba is vir jou gegee en jy moes maar sien en kom klaar sonder al die Read more
Ek het nou al ‘n paar blogs begin en elke keer word ek mismoedig met myself omdat ek nie gereeld inskrywings maak nie, of die rede vir die blog (soos gebedsgroepies om swanger te raak) word nie vervul nie Read more