Tag Archives: familie

Om anders te wees

Om anders te wees
Om anders te wees
Photo Credit: Chris du Toit
Om anders te wees as wat die res van die wêreld is, is nie maklik nie.  Dit kan beteken dat jy baie van jou vriende sal verloor en menigte ander opofferinge moet maak wat jy wens jy eerder nie hoef te gemaak het nie.
Om anders te wees het iets anders vir my beteken toe ek jonger was.  Dit het beteken dat ek ‘n Jesus- freak is en die wêreld wil verander en my menings, waarin ek glo en waarvoor ek staan soos ‘n veldbrand wil versprei.  Dit het beteken dat a dink ek is anders en ek het gedink ek gee nie om wat ander van my dink nie.

Read the rest of this entry