Tag Archives: Graad 1

Skrif Oefeninge 1

Skrif Oefeninge 1
Skrif Oefeninge 1

Uiteindelik kom ek uit by my Skrif Oefeninge reeks! Hierdie oefeninge is baie goed vir fyn motoriese funksies… herhinner kleintjies om van links tot regs te skryf en maak seker die greep is reg. Kleiner kindertjies kan dikker kryte gebruik en later oorbeweeg na driehoekies en driehoek potlode. Onthou hierdie blad is afhanklik van “shares” en moet asb nooit afgelaaide bladsye deel as daar nie ‘n skakel na hierdie blad toe is nie. Byvoorbaat dankie en geniet!

Read the rest of this entry

Alfabet Blokkiesraaisel verniet!

Alfabet Blokkiesraaisel verniet!
Alfabet Blokkiesraaisel verniet!

Ek geniet blokkiesraaisels met die tweeling so baie! Hier is een vir julle om te geniet. Moenie vergeet om die link te deel op sosiale media as jy afgelaai het nie… geen downloads mag gedeel word nie, net links asb en dankie!

Read the rest of this entry