
Uiteindelik kom ek uit by my Skrif Oefeninge reeks! Hierdie oefeninge is baie goed vir fyn motoriese funksies… herhinner kleintjies om van links tot regs te skryf en maak seker die greep is reg. Kleiner kindertjies kan dikker kryte gebruik en later oorbeweeg na driehoekies en driehoek potlode. Onthou hierdie blad is afhanklik van “shares” en moet asb nooit afgelaaide bladsye deel as daar nie ‘n skakel na hierdie blad toe is nie. Byvoorbaat dankie en geniet!
Pin dit vir later:

Sien ook Flitskaarte:
En Alfabet:


