
Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! Read the rest of this entry
Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! Read the rest of this entry
Hiermee J-L. Onthou soos altyd dat die Kleimatte geskik is vir voorksool, maar die werksblaaidjies vir Graad 1 en op is.
Om hierdie Werksblaaidjies verniet te hou is ek afhanklik van intekenaars en Facebook likes en shares. Dankie dat jy deel! Read the rest of this entry
Every now and then you have a day where school really isn’t what you need that day. That’s the nice thing about homeschooling. You can really tap into the days your kids will be like sponges so you can be ahead and use the off days for reading, playing or… well math I guess! Read the rest of this entry
Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word.
Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters wat pas leer om te skryf nie, daarvoor werk die kleimatte lekker en as dit gelamineer word kan hulle lekker daarop skryf met witbord Read the rest of this entry