Nov17 Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie Posted on November 17, 2016 by KraftiMama Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat! Read the rest of this entry →
Nov10 C en D Klei Matte of Afteken Posted on November 10, 2016 by KraftiMama C en D Klei Matte of Afteken Soos aangevra, hiermee volg die letters C en D in die reeks van verniet uitdrukke op KraftiMama. Kliek op die prentjies om af te laai. Read the rest of this entry →