Begin Klanke 1

June 8, 2020
KraftiMama Alfabet, Begin, Middel en Eindklanke, Leer Lees

Ek het ‘n paar nuwe drukbare werkskaarte. Daar kom ook nog ‘n Middel Klank en twee Eindklank werkskaarte. Laat weet maar gerus as daar iets kort, ek het hulle so ‘n bietjie met ‘n Covid-brein gedoen. Ek is ook nie seker oor die spelling van Begin Klanke, Middel Klanke en Eindklanke nie. Soos ek verstaan kan dit met of sonder ‘n koppelteken wees, maar Eindklanke bly een woord? Help gerus in die “Comments” seksie!

Hierdie werkskaart gaan gepaard met ‘n Klanke Letters kaart wat ook uitgedruk moet word sodat die lettertjies geknip en geplak kan word. Dit is maar die begin van leer lees, so skryf is nie so belangrik vir hierdie aktiwiteit nie, maar alternatiewelik kan die kindertjies natuurlik hierdie stap uitskakel en net direk op die papier skryf.

Geniet!

Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, en moet asb nooit iets deel wat klaar ge-‘download” is nie, dit steel verkeer van hierdie blad… dankie en GENIET!

Begin Klanke 1: Kliek hier onder om af te laai

Klanke Letters:

KraftiMama Alfabet, Begin, Middel en Eindklanke, Leer Lees

Sien ook Begin Klanke 2!

KraftiMama Alfabet, Begin, Middel en Eindklanke, Leer Lees

Pin dit vir later!

KraftiMama Alfabet, Begin, Middel en Eindklanke, Leer Lees

1 Comment

  • Yumna Duimpies

    October 18, 2020 - 5:01 am

    The activities are so helpful, thank you

Leave a Reply

Related Posts

Pokemon Printable Birthday Card FREE!
Here is a FREE Pokemon Birthday card printable for you to print at home and give to your friend. Sign up for updates of many…
Read More
Make Laundry Day Fun for the Whole Family + Free Printable! *Guest Post by Emily Gibson*
When you were growing up, what was your favorite chore? Washing the dishes? Mowing the lawn? Laundry? Hearing the words “favorite” and “chore” in the…
Read More
10 Steps to Determine the Reading Level of Your Child *Guest Post*
The average American reads 12 books a year. That’s one book per month. However, not everyone is able to determine the appropriate reading level of…
Read More
Skrif Oefeninge 1
Uiteindelik kom ek uit by my Skrif Oefeninge reeks! Hierdie oefeninge is baie goed vir fyn motoriese funksies… herhinner kleintjies om van links tot regs…
Read More
Middel Klanke 1
Hiermee die Middel Klanke. As jy reeds die Klanke Letters afgelaai het kan jy dit uitlaat, indien nie, laai dit ook af onder die Middel…
Read More
Begin Klanke 2
Hiermee die tweede bladsy van die Begin Klanke. As jy reeds die Klanke Letters afgelaai het kan jy dit uitlaat, indien nie, laai dit ook…
Read More
Follow

Get the latest posts delivered to your mailbox:

UA-67822085-1
%d bloggers like this: