Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die U in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Read more
T vir Tas Afrikaans Alfabet Werkskaart en Kleimat
Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet!
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik Read more
M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik Read more
D vir Das Kleimatte en Werkskaarte
Hier is nog ‘n opsie vir D. Geniet en onthou in die geval om te deel anders is dit net steel 😉
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir Read more
Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte
Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit!
(Let wel, Read more
Omgewingswoorde vir in die huis- Graad 1+
Ek het ‘n paar woordjies wat gelamineer en geknip kan word sodat klein beginnertjies woorde in die huis kan begin herken deur dit herhaaldelik op die voorwerpe te sien. Watter woorde sou jy wou byvoeg? Ek maak binnerkort weer Read more
Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op.
(Let Read more
Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat
Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters Read more
