
Hier is nog ‘n opsie vir D. Geniet en onthou in die geval om te deel anders is dit net steel 😉
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!
Ander Werkskaarte in hierdie reeks
Hi baie dankie vir die pragtige werk velle maar ek sien nie die o klank nie is daar een weer eens baie oulike werk velle die help so baie
Hi! Groot plesier, jy kan hom hier kry https://kraftimama.com/2017/10/27/o-vir-otter-werkskaart-en-kleimat/
Geniet!
Baie Baie dankie jy is FANTASTIES
Baie Baie dankie jy is FANTASTIES
???