
Ek het ‘n paar woordjies wat gelamineer en geknip kan word sodat klein beginnertjies woorde in die huis kan begin herken deur dit herhaaldelik op die voorwerpe te sien. Watter woorde sou jy wou byvoeg? Ek maak binnerkort weer een met al die nuwe woorde!
Geniet 🙂
Wat ʼn goeie idee! Dit is lekker om Afrikaanse opvoedkundige goed raak te loop (al is my kinders nog bietjie jonk is mens mos maar altyd op die uitkyk).
Hi Rolene, ja myne is self nog jonk maar die aanvraag vir Afrikaanse produkte wat verniet is is geweldig groot terwyl daar ontelbaar inEngels verniet is. Geniet dit en pin dit dat jy dit het oor n paar jaar!
Hi Rolene, ja myne is ook maar nog jonk, maar die aanvrag is geweldig na Afrikaanse hulpbrinne wat verniet is. Geniet dit en pin dit vir volgende jare!