Jou liefste maat

Jou liefste maat

Ek tel jou op my skoot en hou jou styf in my arms vas.

Dis so moeilik vir my want ek weet hoe jy oor hom voel…

Ek wys jou die nuwe dummy en sluk die knop in my Read more

Read More

Slaap soos ‘n baba… pfff!

Slaap soos ‘n baba… pfff!

Ek moet eintlik die blog “The nursing notes” noem want dit is al wanneer ek tyd kry om te blog en ook net op my foon, so verskoon maar as ek soms kortaf is of foute maak… My rekenaar Read more

Read More

Om anders te wees

Om anders te wees
Photo Credit: Chris du Toit Om anders te wees as wat die res van die wêreld is, is nie maklik nie.  Dit kan beteken dat jy baie van jou vriende sal verloor en menigte ander opofferinge moet maak Read more
Read More

Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!

Ek borsvoed ‘n tweeling, co-sleep en beoog babywearing… so sue my!

Hoekom het die lewe so moeilik geraak vir jong Mammas?  In die verlede was dit maklik… of was dit nou moeiliker?? ‘n Baba is vir jou gegee en jy moes maar sien en kom klaar sonder al die Read more

Read More

My laaste blog… hopelik!

My laaste blog… hopelik!

Ek het nou al ‘n paar blogs begin en elke keer word ek mismoedig met myself omdat ek nie gereeld inskrywings maak nie, of die rede vir die blog (soos gebedsgroepies om swanger te raak) word nie vervul nie Read more

Read More
Follow

Get the latest posts delivered to your mailbox: