World read aloud day 1 February 2018

World read aloud day 1 February 2018

So this Thursday is world read aloud day and I want to encourage my readers to take part.

The aim is to read aloud to 1 million children to spread the word about the importance of reading.

You can Read more

Read More

X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, X vir Xilofoon

Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en Read more

Read More

W vir Walvis Kleimat en Werkskaart

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, W vir Walvis

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)

Hierdie blad is afhanklik van Read more

Read More

V vir Vis Werkskaarte en Kleimatte

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, V vir Vis

Jammer vir die ongerief van die webtuiste wat ‘n week af was. Ons is terug met ‘n troosprys… V vir Vis… geniet!

 

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir Read more

Read More

U vir bUs werkskaart en Kleimat

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir bUs

Daar is min woorde wat met ‘n U begin wat vir jou die regte klank gee so ek gee vir jou twee, bus en uil. Uil is nie heeltemal reg nie omdat dit met ‘n ui klank begin Read more

Read More

U vir Uil Werkskaart en Kleimat

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil

Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Read more

Read More

T vir Tas Afrikaans Alfabet Werkskaart en Kleimat

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas

Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet!

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik Read more

Read More

M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet

M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet

 

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)

Hierdie blad is afhanklik Read more

Read More

D vir Das Kleimatte en Werkskaarte

KraftiMama Free Printables, Afrikaans Alfabet

Hier is nog ‘n opsie vir D. Geniet en onthou in die geval om te deel anders is dit net steel 😉

 

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir Read more

Read More

Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, M,N,Q,R, Tuisskool

Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit!  

(Let wel, Read more

Read More

Play Doh Review

Play Doh Review, KraftiMama

My friends from Play Doh sent me this awesome play doh set and I have to say I had just as much fun playing with it as the kids did, and they played with it for hours!!! It has Read more

Read More

Toy Kingdom Review

Toy Kingdom Review, Play doh, Robocop

Toy Kingdom asked Moms and Kids to review their favourite toys. I never expected such a good response… within a day we had 2,8k views on the video on Facebook with 6,5k views on Facebook… wow! Honestly I didnt Read more

Read More
Follow

Get the latest posts delivered to your mailbox: