Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en al die links na elke letter afsonderlik opgedateer het. Geniet!
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!
Ander Werkskaarte in hierdie reeks



























Dankie, dankie, dankie! Dit is alles awesome, vir gebrek aan ‘n goeie afrikaanse beskrywing.
Jy is wonderlik om dit met ons almal te deel. Ek deel jou blad met almal!
Baie dankie ek waardeer dit opreg!
Baie-baie dankie dis n groot-groot hulp.
Baie dankie julle is amzing
Groot plesier, danke vir jou, elke kliek help!!
Vreeslik baie dankie vir hierdie fantastiese werksblaaie. My kleinkind gaan dit so geniet. Dankie dat ons dit kan gebruik en geniet. Ons sal beslis jou blad deel.
Baie dankie, ek waardeer opreg!
Baie dankie! Ek is so dankbaar ek het op jou blad afgekom! Jy maak die Mamma hart sommer baie dankbaar en opgewonde!
Groot plesier!
Kosbaar. Ek het dit met al die mamma”s van kleuters gestuur. Gebruik dit self in my gr RR klas
Ag baie dankie, so bly jy geniet dit!