(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!
Ander Werkskaarte in hierdie reeks























Hi. Dankie vir al jou moeiete met die werks kaarte. Ek sukkel om O en P aff te laai. Kan jy dalk help.
Yes sure, here is the direct link for O https://kraftimama.com/wp-content/uploads/2017/10/O-Otter.pdf https://kraftimama.com/wp-content/uploads/2017/10/O-Kleimat.pdf
and for P https://kraftimama.com/wp-content/uploads/2017/10/P-Pan.pdf https://kraftimama.com/wp-content/uploads/2017/10/P-Kleimat.pdf
Hi dont u have the letters x and y ? Thanks
Hi! Yes I sure do https://kraftimama.com/2018/01/23/x-y-en-z-kleimatte-en-werkskaarte/
Hi. Ongelooflik oulik… kan jy asb help met die letter b?
Sekerlik, jy kan kliek op die page nl. Afrikaanse Alfabet of enige van die ander alfabet links en dan sal jy daar onder sien die heel eerste prentie by a kry jy ook b
hi baie dankie vir die dit gan so baie help. ek love dit, hoop daar is nog meer leer karate.
Hi! Vir seker daar is meer oppad!
Hi baie dankie dit gaan baie help vir my seuntjie
Groot plesier!