Daar is min woorde wat met ‘n U begin wat vir jou die regte klank gee so ek gee vir jou twee, bus en uil. Uil is nie heeltemal reg nie omdat dit met ‘n ui klank begin Read more
U vir Uil Werkskaart en Kleimat
Hiermee U vir Uil. Hierdie is nie vir my ideaal nie aangesien die U in uil eintlik meer ‘n ui klank is en daarom gee ek ook bus wat meer foneties korrek is. Read more
T vir Tas Afrikaans Alfabet Werkskaart en Kleimat
Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet!
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik Read more
M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik Read more
D vir Das Kleimatte en Werkskaarte
Hier is nog ‘n opsie vir D. Geniet en onthou in die geval om te deel anders is dit net steel 😉
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir Read more
Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte
Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit!
(Let wel, Read more
Hoe Leer Kinders die Alfabet?
Daar is verkeie maniere en opinies oor hoe die alfabet aangeleer moet word en alles is self vir my nuwe inligting… soos gesien in my inskrywing by die Werksblaadjie vir A-Appel het ek onlangs ‘n bietjie meer Read more
Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week
Toe ek klein was wou ek baie graag die dae van die week onthou en my suster het toe vir my die dae van die week soortgelyk aan hierdie “Printable” op ‘n halwe A4 geteken.
Ek sal dit nooit Read more
Afrikaans Alfabet J-L Werksblaaie en Kleimatte
Hiermee J-L. Onthou soos altyd dat die Kleimatte geskik is vir voorksool, maar die werksblaaidjies vir Graad 1 en op is.
Om hierdie Werksblaaidjies verniet te hou is ek afhanklik van intekenaars en Facebook likes en shares. Dankie dat Read more
Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op.
(Let Read more
Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat
Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters Read more
S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font
Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die Read more
