Goed dan, A is nou maar vir Appel

Goed dan, A is nou maar vir Appel
Goed dan, A is nou maar vir Appel

Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies wat ook onlangs ‘n Tuisskool Mamma geword het, het my mooi gehelp met die klanke, en die manier hoe kindertjies die klanke aanleer.

Ek wou nooit A vir Apie doen nie… ek weet nie eers hoe ek dit reggekry het om ‘n volledige blad te ontwerp sonder om te besef dat Apie ‘n aa klank en nie ‘n a klank soos in appel is nie. Ai, maar toe her-ontwerp ek dit na Ark, en sowaar as vet dit was ook die verkeerde woord om te kies, want soos liewe Corleena (soos ek haar noem) my ingelig het, mag kindertjies dalk dink dat dit B is vir Boot ipv A vir Ark.

Juis hieroor het ek nou ‘n hele paar woordjies wat ek beplan het verander… Ai!

SO, hiermee gee ek julle uiteindelik die ou doodgewone A vir Appel… uit met die nuwe en in met die oue!

Werksblaaidjie:

Kraftimama Free Printables, Uitdrukke Verniet, A Apie

Kleimat:

Kraftimama Free Printables, Uitdrukke Verniet, A Apie

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)

Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!

Ander Werkskaarte in hierdie reeks

Afrikaans Alphabet, Kleimat, Afteken, Homeschooling, KraftiMamaKraftimama Free Printables, Uitdrukke Verniet, A Apie

KraftiMama Free Printables, A werksblaaieKraftiMama Free Printables, Uitdrukke Verniet, C Coke

KraftiMama Free Printables, C D Kleimat en Afteken

KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie

KraftiMama Free Printables, Afrikaans Alfabet

 

 

KraftiMama Free Printables, Afrkaans Alfabet, M, Maan

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, M,N,Q,R, Tuisskool

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas

 

 

 

 

 

 

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir bUs

 

 

 

 

 

 

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, U vir Uil

2 Responses »

  1. Pingback: C Hersiende Afdrukke- Afrikaans Alfabet Verniet! - KraftiMama

  2. Pingback: Hoe Leer Kinders die Alfabet? - KraftiMama

Leave a Reply