(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om…
Hiermee J-L. Onthou soos altyd dat die Kleimatte geskik is vir voorksool, maar die werksblaaidjies vir Graad 1 en op is. Om hierdie Werksblaaidjies verniet te hou is ek afhanklik van intekenaars en Facebook likes en shares. Dankie dat jy deel! …
Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg…
Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en…
Hiermee soos belowe die hersiende weergawe van C. C se klank word eintlik oorwegend soos die klank van K uitgespreek alhoewel dit nie die letter se naam is nie so ons sal gaan met C- Coke en dis sal die kind ook C lees as…
Het jy al ooit skielik in die nag wakker geword en iets onthou wat jy vergeet het… of iets besef wat jy nooit besef het nie? Wel ek het nou al ‘n paar slapelose nagte gehad oor ek besef het dat my eerste letter van die…
Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media.…
Soos aangevra, hiermee volg die letters C en D in die reeks van verniet uitdrukke op KraftiMama. Kliek op die prentjies om af te laai. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik…
This is part of an Afrikaans Printable series. Hier is lekker kleimatte om hierdie A en B Alfabet afteken afdrukke te vergesel. Druk dit uit en lamineer. Nou kan jou kleuter die letters vorm met klei, of nie-permanente merker gebruik om die lekker groot letters…