Hiermee soos belowe die hersiende weergawe van C. C se klank word eintlik oorwegend soos die klank van K uitgespreek alhoewel dit nie die letter se naam is nie so ons sal gaan met C- Coke en dis sal die kind ook C lees as K.
Later wanneer die grondfase vasgestel is en klein lesertjies gemaklik is met die klanke sal ons oorbeweeg na wat die regte name van die klanke is. Op daardie stadium moet klanke en name hul nie meer deurmekaar maak nie.
Werksblad
Kleimat
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!
Ander Werkskaarte in hierdie reeks