Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel omdat almal dit so doen en ek wou myne anders hê, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies Read more
Afrikaans Alfabet Verniet- A Hersien!
Het jy al ooit skielik in die nag wakker geword en iets onthou wat jy vergeet het… of iets besef wat jy nooit besef het nie?
Wel ek het nou al ‘n paar slapelose nagte gehad oor ek Read more
Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie
Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B.
Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag Read more
C en D Klei Matte of Afteken
Soos aangevra, hiermee volg die letters C en D in die reeks van verniet uitdrukke op KraftiMama.
Kliek op die prentjies om af te laai.
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is Read more
ZAR Play Money Free Printable for Checkers Mini Groceries
One of the things I loved to play most as a child was Library- Library and Shop- Shop. Why did we repeat the words? Ha ha well I guess kids still do that.
Playing Shop- Shop usually involves play Read more
A en B Klei Matte of Afteken
This is part of an Afrikaans Printable series.
Hier is lekker kleimatte om hierdie A en B Alfabet afteken afdrukke te vergesel. Druk dit uit en lamineer.
Nou kan jou kleuter die letters vorm met klei, of nie-permanente merker Read more
Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte
Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK!
So hierdie een is spesiaal vir ons Read more
Review: Xander Shapes & Colours in Multiple Languages!
I previously wrote this review about the 123 counting App from Xander. Today I’ll share my thoughts on the Shapes & Colours game.
Just like the other Xander Apps, this one is an educational app available in Afrikaans, Read more
Review: Xander App 123 in Multiple Languages!
If you ever searched for kids educational apps in Afrikaans, English, Zulu, Swahili or Xhosa you may have come across Xander apps.
I just love these apps…
They are so innovative and the graphics are beautiful. A friendly T-Rex Read more
Resensie Besige Breintjies Loodspakkie
Ek was so gelukkig om ‘n loodspakkie van Besige Breintjies te ontvang! Ek was nou regtig beïndruk met hierdie pakkie. Alles word voorsien van wit bladsye tot verf… behalwe een of twee dinge soos papierborde en ‘n skêr. Selfs Read more
In The Gap Clothing
I got this awesome shirt from In The Gap Clothing for my son and I love it! Local is surely lekker and to top that, this is a growing family business to watch!
Wearing Christian clothing is not everyone’s Read more
Figuurlik natuurlik… en letterlik ook!
‘n Gesonde liggaam, siel en gees is iets wat ek nog altyd nagestreef het, maar die afgelope twee jaar het God my elke keer terug getrek na fokus op ‘n NATUURLIKE liggaam, siel en gees.
Dit het alles Read more
