Daar is verkeie maniere en opinies oor hoe die alfabet aangeleer moet word en alles is self vir my nuwe inligting… soos gesien in my inskrywing by die Werksblaadjie vir A-Appel het ek onlangs ‘n bietjie meer Read more
Daar is verkeie maniere en opinies oor hoe die alfabet aangeleer moet word en alles is self vir my nuwe inligting… soos gesien in my inskrywing by die Werksblaadjie vir A-Appel het ek onlangs ‘n bietjie meer Read more
Hiermee soos belowe die hersiende weergawe van C. C se klank word eintlik oorwegend soos die klank van K uitgespreek alhoewel dit nie die letter se naam is nie so ons sal gaan met C- Coke en dis sal Read more
Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel omdat almal dit so doen en ek wou myne anders hê, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies Read more
Het jy al ooit skielik in die nag wakker geword en iets onthou wat jy vergeet het… of iets besef wat jy nooit besef het nie?
Wel ek het nou al ‘n paar slapelose nagte gehad oor ek Read more
Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B.
Soos aangevra, hiermee volg die letters C en D in die reeks van verniet uitdrukke op KraftiMama.
Kliek op die prentjies om af te laai.
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is Read more
This is part of an Afrikaans Printable series.
Hier is lekker kleimatte om hierdie A en B Alfabet afteken afdrukke te vergesel. Druk dit uit en lamineer.
Nou kan jou kleuter die letters vorm met klei, of nie-permanente merker Read more
Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK!
So hierdie een is spesiaal vir ons Read more
This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website.