O vir Otter en P vir Pan, Geniet!
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!
Ander Werkskaarte in hierdie reeks
7 Comments
Hantie
March 9, 2018 - 1:12 pmDuisende dankies. Ek kon die “O” en “P” af gelaai het. Waardeur jou hulp baie
Ester
February 27, 2019 - 11:23 amMore. Hierdie is nou die oulikste wat ek nog tee bekom het om ‘n klein mensie te leer.
Ek kon net nie die P print nie kan jy help asb. Baie dankie Ester
KraftiMama
February 27, 2019 - 11:27 amHi Ester, baie dankie ek is bly jy geniet dit, ek beplan nog baie lekker werksboekies vir die toekoms so teken aan vir updates.
Die printables vat soms n rukkie om te download as jou internet n dip vang. Ek het dit nou by my gecheck en alles lyk reg so probeer dalk weer en gee dit net n rukkie om heeltemal af te laai. Laat weet maar as jy steeds nie regkom nie dan kan ek dit vir jou epos
Shirley toskey
January 15, 2020 - 4:23 amLove it. Engels?
KraftiMama
January 15, 2020 - 8:38 amHi! Thanks! Yes you can find A here and just follow the rest at the bottom of each page https://kraftimama.com/2018/04/12/english-alphabet-printable-free-a-for-apple/
Charmonix
March 29, 2021 - 1:37 pmHi daara dit is fantasties maar waar is die Q en R?
KraftiMama
March 29, 2021 - 1:43 pmHi, jammer hy kruip hier weg https://kraftimama.com/2017/09/30/afrikaans-alfabet-m-n-q-en-r-werksblaadjies-en-kleimatte/