Uiteindelik kom ek uit by my Skrif Oefeninge reeks! Hierdie oefeninge is baie goed vir fyn motoriese funksies… herhinner kleintjies om van links tot regs te skryf en maak seker die greep is reg. Kleiner kindertjies kan dikker kryte Read more
Middel Klanke 1
Hiermee die Middel Klanke. As jy reeds die Klanke Letters afgelaai het kan jy dit uitlaat, indien nie, laai dit ook af onder die Middel Klanke.
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Read more
Begin Klanke 2
Hiermee die tweede bladsy van die Begin Klanke. As jy reeds die Klanke Letters afgelaai het kan jy dit uitlaat, indien nie, laai dit ook af onder die Middel Klanke.
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media Read more
Begin Klanke 1
Ek het ‘n paar nuwe drukbare werkskaarte. Daar kom ook nog ‘n Middel Klank en twee Eindklank werkskaarte. Laat weet maar gerus as daar iets kort, ek het hulle so ‘n bietjie met ‘n Covid-brein gedoen. Ek is ook Read more
Alfabet Blokkiesraaisel verniet!
Ek geniet blokkiesraaisels met die tweeling so baie! Hier is een vir julle om te geniet. Moenie vergeet om die link te deel op sosiale media as jy afgelaai het nie… geen downloads mag gedeel word nie, net links Read more
Play Doh Mats Printed Version Now Available (Afr/Eng)
Finally as promised, you can now have the Play Doh mats in English or Afrikaans delivered to your nearest Pep (South Africa only). As a bonus, the Flash cards and Poster is also included.
All this delivered for only Read more
O vir Otter en P vir Pan
O vir Otter en P vir Pan, Geniet!
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot Read more
Alfabet Flitskaarte Verniet!
Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag ‘n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel Read more
X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte
Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en Read more
W vir Walvis Kleimat en Werkskaart
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)
Hierdie blad is afhanklik van Read more
V vir Vis Werkskaarte en Kleimatte
Jammer vir die ongerief van die webtuiste wat ‘n week af was. Ons is terug met ‘n troosprys… V vir Vis… geniet!
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir Read more
U vir bUs werkskaart en Kleimat
Daar is min woorde wat met ‘n U begin wat vir jou die regte klank gee so ek gee vir jou twee, bus en uil. Uil is nie heeltemal reg nie omdat dit met ‘n ui klank begin Read more
