Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag ‘n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak.
Onthou om te deel!!!
Kliek op die prentjie onder om te download !!
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!
Afrikaans Werkskaarte NOU beskikbaar!






















Dis awesome dankie.
My Seun nou in Gr. 1, hy is kenisthetic learner, so m.a.w hy leer deur om te doen.
Groot challenge wat voor my le deur hom te help met huis werk.
Hi Alinda, sterkte met die huiswerk. My seun is ook nogal so en ek het agter gekom die kleimatte (ondat hy die klei moet vorm) en ook die aftrys op sout in n bakkie of selfs op sand werk baie goed vir hom. Hoop dit help!
Hi dit is n oulike plakkaat. Het jy dit dalk in swart en wit A4? Ek sal dit koop kry dit nerens.
Hi. I’m looking for Afrikaans poster pictures of shapes and name’s please also colours to hang up in my classroom. Thank you