Ek het ‘n paar woordjies wat gelamineer en geknip kan word sodat klein beginnertjies woorde in die huis kan begin herken deur dit herhaaldelik op die voorwerpe te sien. Watter woorde sou jy wou byvoeg? Ek maak binnerkort weer een met al die nuwe woorde!
Geniet 🙂

