Hiermee die Middel Klanke. As jy reeds die Klanke Letters afgelaai het kan jy dit uitlaat, indien nie, laai dit ook af onder die Middel Klanke.
Begin Klanke 2
Hiermee die tweede bladsy van die Begin Klanke. As jy reeds die Klanke Letters afgelaai het kan jy dit uitlaat, indien nie, laai dit ook af onder die Middel Klanke.
Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media Read more
Begin Klanke 1
Ek het ‘n paar nuwe drukbare werkskaarte. Daar kom ook nog ‘n Middel Klank en twee Eindklank werkskaarte. Laat weet maar gerus as daar iets kort, ek het hulle so ‘n bietjie met ‘n Covid-brein gedoen. Ek is ook Read more
Free Chirstmas Printables- Dear Santa English and Afrikaans
Have you sent your letters to Santa yet? Time is running out so print these now!!
After a few years of being cynical about the money making machine Christmas can be, I’m back to liking it again Read more
X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte
Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en Read more
Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week
Toe ek klein was wou ek baie graag die dae van die week onthou en my suster het toe vir my die dae van die week soortgelyk aan hierdie “Printable” op ‘n halwe A4 geteken.
Ek sal dit nooit Read more
Omgewingswoorde vir in die huis- Graad 1+
Ek het ‘n paar woordjies wat gelamineer en geknip kan word sodat klein beginnertjies woorde in die huis kan begin herken deur dit herhaaldelik op die voorwerpe te sien. Watter woorde sou jy wou byvoeg? Ek maak binnerkort weer Read more
Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op.
(Let Read more
Goed dan, A is nou maar vir Appel
Ek het lank vasgeskop teen A is vir Appel omdat almal dit so doen en ek wou myne anders hê, maar lyk my ek kan dit nie vryspring nie! My goeie vriendin Corlien, ‘n onderwyseres en eienaar van Oogappeltjies Read more
Afrikaans Alfabet Verniet- A Hersien!
Het jy al ooit skielik in die nag wakker geword en iets onthou wat jy vergeet het… of iets besef wat jy nooit besef het nie?
Wel ek het nou al ‘n paar slapelose nagte gehad oor ek Read more
Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie
Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B.
Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag Read more
C en D Klei Matte of Afteken
Soos aangevra, hiermee volg die letters C en D in die reeks van verniet uitdrukke op KraftiMama.
Kliek op die prentjies om af te laai.
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is Read more
