Site icon KraftiMama

Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie

Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B.

Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat!

Kliek op die prentjies om af te laai.

 

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.)

Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar jy kan, dankie!

Ander Werkskaarte in hierdie reeks

 

 

Exit mobile version